Human edited web directory based on the DMOZ data. To find out more about this project please use the top main menu.
Sites 9
Loading new listings for you to review...
- Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika Amptelike hoofblad van die Gereformeerde Kerk. Algemene inligting oor die gemeentes, die bediening, administrasie, oor Jesus, skakels na publikasies, en Toets jou Bybelkennis.
- Boksburg-Oos-gemeente Visie en missiestellings, kontakinligting, inligting oor katkisasie, preke en eredienste, hul eie tydskrif en die jaarprogram.
- Gereformeerde Kerk Brooklyn Geleƫ in Pretoria, met vier preekpunte. Eredienste, preekopsommings, skakels na ander kerke, en kontakbesonderhede. Opsomming in Engels.
- Linden-gemeente Inligting oor die funksionarisse, diensgroepe en diakonie, vroueklub en jeugklub, preekargief, en gemeentestrategie. Padkaart ingesluit.
- Centurion-gemeente Geleƫ in Lyttleton. Preek op die voorblad, artikels, bybelskool, werfkaart en kontakbesonderhede.
- Wapadrand-gemeente Preekargief, projekte, aktuele sake, jaarprogram, algmene inligting en kontakbesonderhede.
- Gereformeerde Kerk Bellville Gemeentebesonderhede, klankopnames van preke en gemeentesang, preke in teksformaat, en Bybelstudie- en Bybelskool-studiestukke. Preekargief in Engels.
- Windhoek-Suid-gemeente Preekargief, e-nuusbrief, missie en visie, geloofsmanifes, inligting oor eredienste, Vrae wat Pla, en kontakbesonderhede.
- Thabazimbi-gemeente Sending/projekte, jaarprogram. Opsommings van preke en kwartaallikse gemeenteblad die Ramshoring.