Allerlei nuus en media skakels
Sites 27
- Overvaal Stereo Overvaal Stereo is een van die grootste gemeenskaps radiostasies en saai met 5Kw krag uit op 96.1 MHz FM Stereo. Overvaal Stereo bedien die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng provinsies.
- Radio Sonder Grense Radio Sonder Grense (ook bekend as RSG), saai uit op FM 104 van Maandag tot Sondag
- Rooi Rose | Tuis Rooi Rose is 'n Afrikaanse maandelikse vrouetydskrif wat in Suid-Afrika deur Catxon Magazines uitgegee word.
- Huisgenoot - Tuisblad Al die nuutste nuus en skindernuus in eg Afrikaanse styl. Die huisgenoot is die grootste weeklikse publikasie in Afrikaans.
- Radio Laeveld Radio Laeveld se uitsendings is op 100.5FM in die Nelspruit en omliggende gebiede
- Media Gratis pers vrystellings en verspreiding na joernaliste asook media nuus webwerf
- Carpediem Media Carpediem Media is 'n afrikaanse boek en tydskrif uitgewer
- Sarie.com Sarie.com is 'n aanlyn huis vir vroue wat 'n behoefte om aan te sluit, behoort en inligting te deel - in Afrikaans.
- Netwerk24 Die Burger, Volksblad, Beeld en Rapport in een plek
- Mogol Pos Die Mogol Pos is 'n weeklikse, plaaslike koerant in Lephalale
- Parys Gazette 'n Plaaslike koerant in parys, Gauteng
- JUIG! Christelike Famile Geoorienteerdie tydskrif wat fokus op christelike nuus, inligting en om God te verheerlik in alle aspekte van jou lewe
- Kerknuus SA se grootste Kerknuus en skolenuus netwerk.
- Bosveld Stereo Die amptelike webblad van Bosveld Stereo 107.5FM
- Bok Radio Radiostasie op 98.8FM in Kaapstad en die omliggende areas.
- Maroela Media Nuus- en internetkuierplek, trots en onbeskaamd Afrikaans.
- Ditsem Nuus Ditsem Nuus, met kantore in Bloemfontein en Orania, bestaan uit ‘n maandelikse gedrukte uitgawe en ‘n weeklikse elektroniese uitgawe, terwyl ‘n weeklikse elektroniese nuusbrief, DitsemBlits, ook uitgestuur word.
- NANB N nuus versamelaar wat hom toespits om Afrikaanse nuus saam te bring, alles op een plek.
- Manna Manna is 'n christelike tydskrif wat net uigegee world aan hule lede
- Sonder Seels Sonder Seëls is 'n gratis, Afrikaanse e-tydskrif wat elke 2 maande slegs aan intekenare uitgegee word
- Tygerberg 104FM Dien die gemeenskap deur daaglikse uitsendings van hoogstaande gehalte, inhoud en luistergenot.
- Lanbou TV Lanbou TV Suid Afrika In trotse samewerking met Landbou Gids Suid Afrika wat 'n aanlyn landbou gids.
- MARKtoe! N leefstyle-tydskrif wat handel oor landbou, spys en drank, selfdoen, Veearts, Op Reis, Dorpe.
- Bloots Tydskrif Aanlny poësie tydskrif.
- Koepel Stereo Koepel Stereo is ’n Gemeenskaps radiostasie wat uitsaai binne die groter koepelgebied.
- Radio Suid Afrika Radio Suid Afrika verskaf 'n groot verskeidenheid musiek, geselsprogramme en nuusgebeure in Afrikaans onder een sambreel vir oud en jonk.
- SA Expos SA Expos is die grootste expo webtuiste in die hele Suid Afrika met alles inligting oor besighede in die bedryf en gebeure