Afdeling is geskep vir alle opvoeding onderwerpe
Subcategories 3
Sites 6
- Afrikaanse Protestantse Akademie Naskoolse kweekskool geleƫ in Pretoria. Bied kursusse in teologie, onderwys en pastorale sielkunde.
- Kids by die Kruis Kinderbedienning en Sondagskool Lesse.
- Nukleus Onderwys Die handhawing en uitlewing van die Afrikaner-kultuur. Die organisasie bied opvoeding en ontwikkeling aan die Afrikaner-kind
- Afrikaanse Skoolprojekte Afrikaanse studie-webtuiste met die doelstelling om leerders te ondersteun in die voorbereiding vir hul toekoms.
- Kenweb Kenweb hulpmiddels bestaan uit doelwitvelle, handboeke, rekenaarprogramme en skriftelike eksamenvraestelle. Kenweb is die skepper van sy bekende selfgedrewe onderwysmodel wat vele mense se lewens al verander het.
- KletsTeks Die Scriblr Educator is 'n sagteware program wat ontwerp is om die kennis-oordrag van onderwyser na Leerders vas te vang en te verewig.