Alle sosiaal en kultuur verwante werwe
Sites 7
- Litnet Afrikaanse Literatuur webwerf vir die moderne Afrikaans sprekende
- Woes Oorspronklike webwerf ter bevordering van die ontwikkeling van Afrikaans
- ATKV - Afrikaanse Taal en Kultuur vereniging Ter bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur en met die fokus op moderne tegnologie asook Afrikaanse infrastruktuur ontwikkeling, bemarking en bevordering.
- Akademie vir Wetenskap en Kuns Kultuur organisasie vir die bevordering van die wetenskap, die tegnologie en die kunste
- MyPotSeDeksel.com 'n Afrikaanse verhoudings webwerf en bied ook advies met betrekking tot verhoudings.
- BKSA Tygerberg Afdeling Tygerberg Afdeling van die Bergklub van Suid Afrika se webwerf bevat alle inligting oor die klub
- Vry Afrikaner Vry Afrikaner is die tuiste vir alle Afrikaners wat strewe na 'n helder toekoms vir ons mense aan die suidpunt van Afrika.