Human edited web directory based on the DMOZ data. To find out more about this project please use the top main menu.
Sites 16
- Botha Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
- Conradie Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
- Myburgh Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
- Swart Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
- Vermaak Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
- Kielie-kielie, soek só jou familie! Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
- Nieuwoudt en Scheepers Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
- Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
- Van Rooy Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
- Van Rooyen Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
- SAGenealogie Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
- Lochner Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
- Murray Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
- Grewar Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
- Pretorius Stamboom en Pretorius-verwante artikels. Meer as 1400 grafsteenfoto's en familiefoto's.
- Greyling Arnold Greyling se webwerf oor sy familie.