Human edited web directory based on the DMOZ data. To find out more about this project please use the top main menu.
Sites 6
- Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
- Afrikaanse Klub Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
- Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
- Die Roepstem - De Roepstem Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
- Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
- Praat mooi Afrikaans 'n Blog oor keurige taalgebruik.